Othonna cyclophylla is 'n struik wat endemies aan Namibië en die Noord-Kaap is. Die spesie kom in die suide van Namibië tot by Springbok en die westelike Boesmanland voor. Die plant is deel van die Sukkulente Karoo se plantegroei.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika