Nota: Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Leeurivier (dubbelsinnig).

Die Leeubergrivier is 'n lopie wat in Namakwaland in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Die monding is noord van Loeriesfontein by , in die opvanggebied van die Olifantsrivier.

Kategorie:Riviere in Noord-Kaap