Nota: Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Leeurivier (dubbelsinnig).
Die Löwenrivier (of Leeurivier) is 'n rivier wat in die Karas-streek in Namibië vloei. Die rivier mond uit in die Visrivier, wat op sy beurt as 'n regtersytak by die Oranjerivier aansluit. duimnael|center|300px|Löwenrivier tydens die reênseisoen vanaf die C12-pad gesien Eienskappe Die Löwenrivier ontspring in die Karasbergberge sowat 70 kilometer suid van Keetmanshoop, en word deur die Nautedam voor sy mond opgedam. Die Löwenrivier vorm dus die hoofwatertoevoer vir die stad Keetmanshoop en is die middelpunt van die Naute-ontspanningsgebied.
Kategorie:Riviere in Namibië