Othonna membranifolia is 'n struik wat endemies aan die Oos-Kaap is en kom van die Van Stadensrivier tot by die Swartkopsrivier voor. Die plant is laas in 1932 gewaar en word moontlik bedreig deur gewasverbouing, ontwikkeling en indringerplante.

Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika