Pentzia is 'n genus van plante in die Asteraceae familie. Die genus is inheems aan Afrika en die Arabiese Skiereiland.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:10431-1

Die genus is vernoem na die Sweedse plant versamelaar Hendrik Christian Pentz, 1738–1803.

Spesies

Verwysings