Othonna pavelkae is 'n struik wat endemies aan die Noord-Kaap is. Die spesie kom in Namakwaland naby Steinkopf voor en is deel van die Sukkulente Karoo se plantegroei. Daar is min omtrent die spesie bekend, maar dit kan moontlik weens oorbeweiding bedreig word.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika