Die Koringspruit is 'n spruit wat sentraal in die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Koringspruit is 'n sytak van die Modderrivier en lê in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Monding 20 km oos van Bloemfontein.
Eksterne skakel Google-kaart van die Koringspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Vrystaat