Othonna herrei is 'n struik wat endemies aan die Noord-Kaap en deel van die Richtersveld is. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 517 km² en daar is vier subpopulasies. Die plant word bedreig deur versamelaars wat die plante opgrawe vir handelsdoeleindes.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika