Die Hottentotsboegoe (Othonna graveolens) is 'n struik wat inheems aan Namibië en die Noord-Kaap is. Dit kom vanaf die suide van Namibië tot die Richtersveld voor. Die spesie is deel van die Sukkulente Karoo se plantegroei.

Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika