Othonna gymnodiscus is 'n struik wat endemies is aan die Oos- en die Wes-Kaap. Die spesie kom van die Sederberg tot by Port Elizabeth voor. Die plant is deel van beide die fynbos en Sukkulente Karoo plantegroei.

Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika