Othonna cakilefolia is 'n struik wat endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap is en kom van Vanrhynsdorp tot by Hondeklipbaai voor. Die spesie is onder andere deel van die Strandveld-plantegroei. Die plant word bedreig deur koring verbouing.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika