Othonna retrorsa is 'n plant wat endemies aan die Noord-Kaap is en kom in Namakwaland tussen Springbok, Hondeklipbaai en Kamieskroon voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 3 035 km² en is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei.
Die plant het twee subspesies: Othonna retrorsa var. retrorsa Othonna retrorsa var. spektakelensis (Compton) G.D.Rowley
Bronnelys Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Plante Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika