Massonia setulosa is 'n geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Caledon en Heidelberg voor.

Bronnelys Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety Science Direct

setulosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika