Massonia mimetica is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Daar is twee bevolkings, die een by Kamiesberg en die ander tussen Fraserburg en Loxton.
Bronnelys Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety
mimetica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika