Die sandjakkalskoffie (Empogona maputensis) is 'n boom wat natuurlik voorkom in KwaZulu-Natal en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 699.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Wenk: Tik control-F en dan Tricalysia maputensis of 699.1 in die soekkassie.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plant of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika maputensis Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika