Veltheimia (sandlelies) is 'n blomplant genus en geofiete wat hoort tot Asparagaceae en is die eerste keer in 1771 beskryf. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.

Daar is net twee spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:24899-1 Veltheimia bracteata Harv. ex Baker Veltheimia capensis (L.) Redouté

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika