thumb|250px|'n Straat in Târgoviște.
Targoviste is 'n stad aan die regteroewer van die Ialomitarivier in Roemenië. Volgens die sensus van 2011 het dit 79 610 inwoners gehad, wat dit die 26ste grootste stad in die land maak.
Dit was een van die belangrikste stede in Walachye en tussen die vroeë 15de en die 16de eeu die streek se hoofstad.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Nedersettings in Roemenië