Die naam Moldawië kan na een van die volgende verwys:

Die oudrepubliek van die Sowjetunie wat nou as Moldowa bekend is. Die historiese prinsdom Moldawië, wat met Walachye saamgesmelt het om die basis vir Roemenië te vorm. Wes-Moldawië, 'n hedendaagse streek van Roemenië.