Die veldwildevy (Ficus burtt-davyi) is 'n boom wat inheems aan KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, die Wes-Kaap asook Mosambiek is.

Die boom se FSA-nommer is 49.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

burtt-davyi Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika