Die donkievy (Mestoklema arboriforme) is 'n boom wat inheems is aan Namibië, die Vrystaat en die Noord-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 103.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne SANBI redlist Plants of the World Online
arboriforme Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika