Die Suid-Afrikaanse Film- en Televisietoekennings, ook bekend as die Goue horings; of die SAFTAs, is 'n jaarlikse Suid-Afrikaanse toekenningseremonie aangebied deur die National Film and Video Foundation (NFVF), om kreatiewe uitnemendheid in die plaaslike film- en televisiebedryf te vereer soos beoordeel deur die vrywillige beoordelaars.

Sien ook Suid-Afrikaanse filmbedryf

Eksterne skakels Amptelike SAFTA webwerf

Kategorie:Suid-Afrikaanse toekennings