Die kuslooibas (Osyris compressa) is 'n boom wat in Suid-Afrika inheems is aan KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Wes-Kaap asook Mosambiek.

Die boom se FSA-nommer is 99.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Osyris Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika