Die wildekanferboom (Cryptocarya myrtifolia) is 'n boom wat inheems is aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit kom van Port St Johns tot in Zoeloeland voor. Die boom se bas word gebruik vir tradisionele medisyne en daar word geskat dat 30% van die populasie, tesame met met ontwikkeling in Durban, daaraan oor die afgelope 150 jaar verlore gegaan het.
Die boom se FSA-nommer is 115.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Cryptocarya Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika