Die viervingerbos (Bachmannia woodii) is 'n boom wat inheems is aan KwaZulu-Natal, Mosambiek, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Hierdie spesie is die enigste spesie in die genus, Bachmannia is dus 'n monotipiese takson.

Die boom se FSA-nommer is 121.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika