Die Karoowitgat (Boscia oleoides) is 'n boom wat endemies aan die Oos-Kaap is.
Die boom se FSA-nommer is 128.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
oleoides Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika