Die bloulourier (Cryptocarya angustifolia) is 'n struik of 'n boom wat endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap is. Dit kom van die Bokkeveldberge-eskarp tot by die Langeberg naby Swellendam voor en die boom word as seldsaam beskou.

Die boom se FSA-nommer is 112.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Cryptocarya Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika