Die gewone wildekweper (Cryptocarya transvaalensis) is 'n boom wat inheems is aan Eswatini, Limpopo, Mpumalanga en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit voor op die Drakensberg-eskarp van Eswatini tot by die Wolkberg en die Soutpansberge en verder noord.
Die boom se FSA-nommer is 114.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Cryptocarya Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe