Die bergbrandnetel (Obetia tenax) is 'n boom wat in Suid-Afrika inheems is aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap asook Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 70.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verwysings

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika tenax Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe