Ficus fischeri is 'n struik of boom wat in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Kaprivistrook, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voorkom. Die boom se FSA-nommer is 68.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die spesie word deur die vyewespe Elisabethiella platyscapa bestuif.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Zimbabwe Flora Plants of the World Online
fischeri Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe