Spetaea lachenaliiflora is 'n meerjarige plant en geofiet wat hoort tot Asparagaceae en is die eerste keer in 2003 beskryf; tot dan was dit beskou as deel van Scilla plumbea. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in Du Toitskloof en Bainskloof voor. Dit is die enigste spesie in die genus en is dus 'n monotipiese takson. Die plant blom van Desember tot Januarie.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Mindat
Kategorie:Spetaea Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika