Die tolbalie (Empogona lanceolata) is 'n boom in die familie Rubiaceae. Dit kom natuurlik voor in Suid-Afrika en wel in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Oos-Kaap, asook in Eswatini en Mosambiek.

Die boom se FSA-nommer is 699.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika lanceolata Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika