Massonia pseudoechinata is 'n bolagtige geofiet wat tot die genus Massonia behoort. Dit is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom by Nieuwoudtville en die Vanrhynspas voor. Die plant was voorheen verwar met Massonia echinata.
Bronnelys Pacific Bulb Society Plants of the World Online
pseudoechinata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika