Massonia saniensis is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Lesotho waar dit in die ooste op 2700 tot 3200 m bo seevlak voorkom. Saam met Massonia wittebergensis is dit die enigste twee spesies van die genus wat in die somer groei. Die plant is vernoem na die Sanipas.

Bronnelys Pacific Bulb Society Plants of the World Online

saniensis Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Endemiese plante van Lesotho