Massonia tenella is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-plato, naby Nieuwoudtville, voor.

Bronnelys Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety Science Direct

tenella Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika