Massonia hirsuta is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Jeffreysbaai tot by Port Elizabeth voor.

Bronnelys Plants of the World Online Pacific Bulb Scociety Science Direct

hirsuta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika