Massonia latebrosa is 'n geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom voor van die Koue Bokkeveld, die Hexriviervallei, Karoopoort aan die voet van die Swartruggens en op die aangrensende Bonteberg asook die westelike voorheuwels van die Witteberg.

Bronnelys Science Direct Pacific Bulb Society Plants of the World Online

latebrosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika