Aspalathus caespitosa is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Stettynsberge en die Du Toitsberge voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 300 km². Daar is twee subpopulasies wat op die berg pieke voorkom.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
caespitosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika