Aspalathus calcarea is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die kusvlakte vanaf Elim tot by Bredasdorp en Stilbaai voor en het 'n voorkomsgebied van 2413 km². Daar is minder as tien subpopulasies oor, die plant het 5% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en indringerplante.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

calcarea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika