Aspalathus campestris is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die renosterveld en strandveld-plantegroei. Dit kom van Montagu en Riviersonderend tot by Mosselbaai voor en het 'n voorkomsgebied van 3 200 km². Daar is minder as tien gefragmenteerde subpopulasies oor, die plant het 60% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van koringlande en wingerde.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
campestris Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika