Aspalathus candidula is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom suid van Riversdal op die kus vlakte voor en daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

candidula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika