Aspalathus chrysantha is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op Piketberg voor. Die plant het 30% van sy habitat aan gewasverbouing afgestaan die afgelope 70 jaar en die oorblywende subpopulasies word bedreig deur verdere landbou uitbreiding.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

chrysantha Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika