250px|right|thumb|'n Diagram van die Columbine-hoërskool-biblioteek, gemaak deur die FBI. Die Bloedbad by die Columbine-hoërskool was 'n skoolskietery en poging tot 'n bomaanval wat op 20 April 1999 plaasgevind het in Columbine, Colorado, die Verenigde State. Die skieters was die graad 12 studente Eric Harris en Dylan Klebold. Hulle het 12 studente en een onderwyser vermoor voordat hulle selfmoord in die skoolbiblioteek gepleeg het."2010 Census – Census Block Map: Columbine CDP, CO " U.S. Census Bureau. Retrieved April 25, 2015.

Verwysings

Kategorie:Massamoorde