Aspalathus condensata is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom op die hoër pieke van die Hottentots Hollandberge, Du Toitsberge en die Slanghoekberge voor waar dit 'n voorkomsgebied van 180 km² het. Daar is slegs drie subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
condensata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika