Aspalathus concava is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Een spesie is by Houwhoek gevind in 1896 en die habitat is sedertdien omskep in plantasies en vrugte boorde.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
concava Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika