3-Metielpentaan is 'n vertakte alkaan met die molekulêre formule . Dit is 'n strukturele isomeer van heksaan wat uit 'n metielgroep wat aan die derde koolstofatoom in 'n pentaanketting gebind is bestaan. Dit het soortgelyke struktuur as die isomeer 2-metielpentaan, wat 'n metielgroep het wat op die tweede koolstof van die pentaanketting geleë is.

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels Materiaalveiligheidsdatablad vir 3-metielpentaan

Kategorie:Chemie Kategorie:Organiese chemie Kategorie:Organiese verbindings