Aspalathus borbonifolia is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die Kaapse Skiereiland op Tafelberg voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 12 km². Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur te veel veldbrande.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
borbonifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika