Die reuse steek-ertjie (Aspalathus bidouwensis) is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Sederberg area en Biedouwberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2000 km² en daar is vier subpopulasies. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en die populasie se getalle daal.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

bidouwensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika