Psoralea gueinzii was 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit is deel van die fynbos en het by Stellenbosch voorgekom. Die spesie is laas in 1927 gesien; 90% van sy habitat het verlore gegaan aan die aanlê van wingerde en voorstedelike ontwikkeling en die plant word dus as uitgestorwe beskou.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

gueinzii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika