Psoralea cataracta is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit is deel van die fynbos en was eers as uitgestorwe beskou, dit is 2008 as sulks geregistreer. In 2021 is die plant egter herontdek deur Brian du Preezhttps://www.sanbi.org/cape/the-rediscovery-of-the-extinct-psoralea-cataracta-after-200-years/nadat dit in 1804 laas gesien is.

Galery

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cataracta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika