Gasteria polita is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in Nature's Valley voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 166 km² en word as seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

polita Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika